Mediaverklarings
|
3- 2009 - 15: 1 Solidariteit stig Welkom-noodfonds om verligting vir Pamodzi-werknemers te bring Solidariteit
Die vakbond Solidariteit se maatskaplike organisasie Helpende Hand het die afgelope week amptelik ʼn noodfonds gestig vir die ondersteuning van die meer as 4 000 Pamodzi-werknemers in die Vrystaat wat steeds nog net 60% van hul salarisse vir Februarie ontvang het. Die fonds, wat as die... | |
| |