Vrywaring

1. Solidariteit aanvaar geen verantwoodelikheid vir enige waarborge voorgestel of uitgespreek wat die akuraatheid van die inligting wat op hierdie webblad betref nie.

2. Solidariteit sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies of skade wat gelei kan word na aanleiding van enige inligting, dienste of produkte wat in hierdie webblad voorgehou word nie.

3. Die web-koppelings wat voorgehou word in hierdie webblad hou verband met webwerwe wat nie deur Solidariteit beheer word nie. Solidariteit aanvaar geen verantwoodelikheid of aanspreeklikheid wat die gebruik van heirdie web-koppelings betref, hetsy deur direkte of indirekte gebruik nie. Die web-koppelings wat voorgehou word dui geensins aan dat Solidariteit web-koppelings enigsins onderskryf nie.

4. Hierdie vrywaarding en stipulasies sal beheer en versorg word in lyn met voorskrifte soos vervat word in die Suid Afrikaanse Wet.


© 2005 - 2009. Solidariteit. Alle regte voorbehou.

[Tuis] [Wie is Ons] [Bestuur] [Voordele] [Sluit aan] [My info] [Kontak Ons] [Soek]

Vrywaring | Terme & Voorwaardes

Ontwerp deur Equadoor
Webmeester

Login