|
Solidariteit streef daarna om die beste diens moontlik aan sy lede te bied. ‘n Bekwame span bedien Solidariteit se Dienssentrum en staan reg om jou te help.
Jy kan die Dienssentrum op een van die volgende maniere kontak:
Skakel 0861-25-24-23, of
voltooi die onderstaande vorm, of
E-pos jou vraag na diens@solidariteit.co.za.
|